top of page

What do our clients say about us?

"Thank you to Nadine Thompson for making such a beautiful cake for us!!...We are happy to confirm that we are having a baby...BOY and can't wait to meet him next year."

Lorraine Berends (Gender Reveal Cake)

 

"Ek wil vir jou dankie sê.  Dit alles was ongelooflik.  Kan nie glo dat jy so talentvol is.  Dit is/was die lekkerste koek en cupcakes.  Dit was so mooi, die mense wou skaars aan die koek raak.  Weereens dankie.  Sal jou aanbeveel vir enige iets.  Die moeite wat jy gedoen het,..."

Corlia Rossouw Dreyer (Noddy Theme)

 

"Thank you so much for my wedding cake. It was stunning, it's exactly what I wanted.  I will recommend you to anyone looking for a wedding cake."

Michelle Lee Truter (Red & White Roses Wedding Cake)

 

"Dankie vir die special cake pops.  Dit was 'n hit met almal.  Baie baie dankie."

Lihandri Maritz (Wedding Cake Pops)

 

"Thank you so much for a lovely cake.  It went down well and everyone raved about the taste and teture."

Lis Pfutzenreuter (Wedding Cake)

 

"Thank you for everything, those ladybug cake pops are simply adorable!  I just wanna LUV' em!  Biscuits are huge and stunning.

 

My favourite?  Has to be the ladybug cake pops.  They were just the cutest thingies ever!  I hid one, in my cupboard, cause I just couldn't see them all be eaten"

Marcel Norris (Ladybug Party)

 

"Weereens baie dankie vir die pakkies.  Ek is baie in my skik met die soort sweeties wat jy gebruik het, kwaliteit."

Nitrisha van Niekerk (Barbie Popstar Party Boxes)

 

"Hiermee wil ek net graag baie dankie sê aan Nadine en haar span vir ‘n wonderlike kinder partytjie. Alles was gereël en reg op tyd. Dit was voorwaar ‘n dag vol pret, plesier en suiker. Ek het die partytjie gereël met net ‘n telefoon oproep ver aan die ander kant van die wêreld, en Nadine en haar span het my gerus gestel en alles gereël. Alles was haarfyn beplan en elke verwagting oortref. Baie dankie vir Nadine vir hierdie dag, al die moeite en die pragtige BUG partytjie. Ek kan haar met graagte aanbeveel. Professioneel en betroubaar. 

Baie dankie"

Karel Lubbe (Bugs Themed Party)

 

"Just want to say thanks again for the cake and cupcakes.  They were lovely and enjoyed by all."

Ashleigh Knowles (Frozen Cake & Cupcakes)

 

"Baie dankie vir San-Mari se kaartjies, sy is mal daaroor.  Dis baie oulik.  Waardeer dit baie."

Jacqueline Butler Krugell (Indian Themed Invitations)

 

"Baie dankie vir die pragtige cupcakes! Die kleingoed was mal daaroor."

Michelle van der Walt (Manic Minion Figurine Cupcakes)

 

"Baie dankie vir al jou moeite en harde werk. Dit was soooo mooi en baie lekker."

Chené Bothma (Ghoempie & Ghoeghoe Cake)

 

"Die Lollos cupcakes was pragtig en baie professioneel gedoen! Kan hul defnitief aanbeveel."

Corlette Potgieter (Lollos Cupcakes)

 

"As a Mom with 2 boys, I decided to take my little chefs to the Bake & Play Day, that was held on 29th of March. My boys enjoyed it so much, that we are waiting in anticipation for the next Bake & Play Day. Many Thanks to The Party Packet for this well planned event. Not only did they entertain the youngsters, but parents had just as much fun!!!"

Monica (Bake & Play Day - 29/03/2014)

 

"Dit was 'n heerlike geleentheid!" 

Lorraine van Niekerk via Facebook (Bake & Play Day - 29/03/2014)

 

Please tell us what you thought

Thank you! We appreciate your feedback.

bottom of page